Pasgetroude Welkom-man sterf drie dae ná troue in motorfietsongeluk

WELKOM – ’n Welkom-gesin treur oor die skielike dood van die 27-jarige Ian Visagie, wat Dinsdagaand 20 Oktober in ’n motorfietsongeluk buite Riebeeckstad oorlede is — net drie dae nadat hy met sy vrou, Elisma, getrou het.